InfoisInfo South Africa

NG Kerk Brenthurst
Churches in Brakpan

www.ngbrenthurst.co.za
Show number
Remember you found this company at Infoisinfo 011 813 280?

Address

38 Thomas Street. Brenthurst. Brakpan. Gauteng. 1542
Show map


What you should know about NG Kerk Brenthurst

Churches - Christian in Brakpan

Brenthurst is ’n klein gemeente op rand van Brakpan en Springs. Die gemeente is ’n plek waar jy deel word van ’n familie, en met die eerste intrapslag voel jy reeds deel. Ons is ’n gemeente wat uitverkoop is aan die voltooide werk wat aan die kruis bewerk is. Ons glo ons het geword die geregtigheid van God in Hom (2Kor5:21) op grond van wat Jesus bewerk het vir ons aan die kruis.

In God se oë beteken geregtigheid eenvoudig in Engels "right-standing". Geregtigheid gee aan die gelowige die reg om te staan in die teenwoordigheid van die Here sonder 'n gevoel van vrees, skuld, sonde en veroordeling.

Die oomblik wanneer ons 'n gesindheid het dat ons die reg het om voor God te staan, begin ons in oorwinning en nie mislukking nie, te leef. Dan begin ons hoop vind in die toekoms, in ons verhouding met God en in die projekte wat ons in ons lewens aanpak. Sonder die kennis van ware geregtigheid, wandel ons altyd onder die leuens wat die duiwel ons vertel oor onsself en ons lewe – in kort, ons is nooit goed genoeg.

Ons moet erken dat geregtigheid 'n kosbare geskenk is wat God aan ons gegee het. Ons moet ook erken en bely dat vir te veel jare is geregtigheid afgeskeep en was kinders van die Here nie in staat om in volle oorwinning te wandel nie.

Dit is ook ons hoop dat enige nuwe lidmaat sal verstaan wat hierdie gratis geskenk aan ons, naamlik Sy geregtigheid, te begin verstaan en te geniet en as oorwinnaars te leef.
Read more...

Social networks

Photos and videos

Additional information

  Opening times Opening Closing
   Mondays to fridays 9:00 AM 1:00 PM
   Sunday 10:00 AM 11:00 AM

Payment methods we use:

  • Cash
  • Bank transfer

Reviews of NG Kerk Brenthurst (0)

Do you own a business?
We help you grow it

Get more clients, visibility and branding.
Let us help you achieve your targets and improve your business.

Add your company